Aandele in Savanna Beef Processors weer beskikbaar
Die Beesvleis Waardeketting-forum en Savanna Beef het hulle jaarvergadeirngs afgehandel. Dit kom terwyl die abattoir se konstruksie fluks vorder net Suid van Okahandja. Aandeelhouers is opgedateer en ‘n nuwe venster, die laaste een, is oopgemaak. Romé Mostert van Cirrus Capital, adviseur tot Savanna Beef Processors het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.