Copps 94.1-span bedrywig met dronkbestuur-ongelukkeAugust 17, 2024

Nee een nie, maar twee bestuurders het glo drankies agter die blad gehad en ongelukke in die hoofstad veroorsaak. Die Copps 94.1-span moes hand bysit en Francois Lottering het ‘n bedrywige Vrydagaand aan diens beleef. Hy doen verslag.