‘Hoog tyd dat Oshakati-stadion opgeknap word’July 30, 2024

Die sportministerie sê die Oshakati Independence-stadion sal onmiddellik sluit. Die sluiting is genoodsaak as gevolg van die rehabilitasie van die veld en die komende 2024 Nasionale Jeugspele, wat geskeduleer is om in Oshakati, vanaf 11 tot 15 September plaasvind. Die Oshakati-burgemeester Leonard Hango sê die opknappings werk moes lankal gedoen gewees het.