Cran beywer vir riglyne, nasporing in verband met ‘deepfakes’July 30, 2024
Sogenaamde ‘deepfakes’ hou ‘n groeiende bedreiging vir die samelewing in, met hul potensiaal vir wydverspreide misbruik in die verspreiding van fopnuus, laster, bedrog en selfs manipulasie van verkiesings. Namate die tegnologie al hoe meer gesofistikeerd en toeganklik word, is dit noodsaaklik om robuuste opsporingsmetodes en etiese riglyne te ontwikkel. Die kommunikasieregulerende owerheid, Cran, se bestuurder van kuberveiligheid, Cornelia Shipindo het meer.