Brandstofprys dieselfde vir AugustusJuly 30, 2024
Die ministerie van myne en energie het die brandstofprys onveranderd vir Augustus gehou. ‘n Ekonoom by die ministerie Stella-Maris Amadhila, sê daar was onder andere, oorverhalings, wat die besluit aangedryf het.