Biden het weer ‘n (reuse) oopsieJuly 12, 2024

Amerikaanse president Joe Biden het weer ‘n herrie ontketen oor sy bevoegdheid na hy die media toegespreek het by die afsluiting van die Navo-beraad in Washington. Hy het die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky vir Russiese president Vladimir Putin misgis.

Hy het ook later visepresident Kamala Harris, Donald Trump genoem.