SA-regering moet veerkragtigheid teen klimaatsverandering prioritiseerJuly 9, 2024
Die buurland se organisasie, Development Action Group, moedig die regering aan om volhoubare oplossings te kry vir die opbou van klimaatsveerkragtigheid in Suid-Afrika. Te midde van dié week se kouefronte wat duisende in die Wes-Kaap ontwortel, berei die Oos-Kaap ook voor vir die impak daarvan. Die uitvoerende direkteur Moegsien Hendricks het die blootstelling toegeskryf aan uiterste weer en vra ‘n meer pro-aktiewe benadering teen rampe en om klimaatsveerkragtigheid te verbeter: