Erongo-leiers doen Copps 94.1 teen misdaadJuly 6, 2024

Misdaad in die Erongo-streek was onder die loep in Vrydagaand se Copps 94.1 program. Francois Lottering was in Swakopmund aan diens en het al die besonderhede.