UWC verbreek alle bande met IsraelJune 29, 2024
Die Universiteit van die Wes-Kaap het sy verbintenis tot solidariteit met die mense van Palestina herbevestig met ‘n beslissende mosie wat die universiteitsraad, die senaat, die konvokasie en die studenteraad onderskryf het. UWK se woordvoerder, Gasant Abarder, sê die mosie bevestig hulle onwrikbare steun vir geregtigheid, menseregte en die heropbou van die Palestynse hoër onderwys-instellings. Abarder sê die universiteit verbeek sy bande met Israeliese akademiese instellings ten volle: