ANC het vryheidstryd uitverkoop met DA-koalisieJune 29, 2024
Die voormalige nasionale voorsitter van die EFF, Dali Mpofu, sê die ANC het die rewolusie uitverkoop om die ongeregtighede van die verlede reg te stel deur met regsgesinde magte soos die DA in die regering van nasionale eenheid saam te werk. Mpofu het tydens ‘n EFF-potgooi oor die regeringsonderhandelings gepraat. Hy sê die ANC het besluit om met die DA in die bed te spring, wat nou die mag het om enige poste te eis: