Repokoers verligting sal nog ‘n tydjie vatJune 19, 2024

Die Bank van Namibië het, soos deur ekonome verwag, die repokoers onveranderd op 7,75 persent gehou. Die aankondiging is vanoggend deur die goewerneur, Johannes !Gawaxab gemaak. Cirrus-ekonoom Robert McGregor sê Namibiërs kan moontlik eers volgende jaar ‘n daling sien.