Waar’s die kernkenners, vra HeadspringsJune 14, 2024

Die Russe het gereageer op die landbouministerie se ‘n hoë-vlak vergadering op Mariental oor die omstrede kwessie van uraanontginning in die Stampriet-bekken. Dit volg op die ministerie se versoek aan Unesco en die Internasionale Atoomenergie-agentskap om die geval te bestudeer en terugvoering te gee. Riaan van Rooyen, woordvoerder van Headspring Investments wat die ontginning wil doen, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.