SA se GNU blyk om ANC, IVP en DA te weesJune 13, 2024

Die IVP het bevestig hy sal by ‘n regering van nasionale eenheid aansluit wat die ANC en die DA insluit, om die regering te versterk met ‘n gedeelde visie. Die president van die IVP, Velenkosini Hlabisa, het ‘n nuuskonferensie gehou ná koalisiegesprekke. Hy sê hulle sal deelneem aan ‘n regering van nasionale eenheid ter wille van die land en ‘n bestendige regering: