Super Game-veiling verloop uiters goedJune 10, 2024

Die Super Game-veiling het Saterdag in die hoofstad by The Weinberg plaasgevind. Uiters goeie pryse is behaal soos Martenique Scott van Super Game verduidelik.

Scott het die gasverkopers en Agra bedank.