Veiling gehou deur Landbou Ministerie
Die ministerie van landbou sal op Donderdag 6 Junie ‘n veiling hou by die Kalahari en Gellap ministerie plaas en navorsingssentrum. Die plaas is 30km Noord Oos van Stampriet op die M42 pad. Kosmos 94.1 Nuus het met Garrick Husselman gepraat die plaasbestuurder oor die tipe diere wat opgeveil sal word. Die publiek kry net 24-uur om die betaling te doen om die diere te kry.