Is jy ‘n aanhanger van Billie Eilish?April 30, 2024

Billie Eilish kondig datums aan vir haar Hit Me Hard and Soft 2024-2025 Wêreldtoer.

Kaartjie verkope open 3 Mei 2024. Die toer skop in September af.