DBV hou Saterdag vlooimark, fondse dringend nodigApril 24, 2024

Die Dierebeskermingsvereniging hou Saterdag ‘n vlooimark vir fondsinsameling. Op die oomblik versorg die vereniging baie diere en die publiek word uitgenooi om tussen nege en een te kom rondsnuffel. Hanna Rhodin, die direkteur van die DBV het meer.

Sy herinner troeteldier-eienaars om hulle vierpotige kinders warm te hou die winter.