Versigtig, dis paartyd vir pofadders en mambasApril 19, 2024
Inwoners in Walvisbaai rapporteer ‘n toename in pofadders in en om geboue op die dorp. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by slangkenner Francois Theart wat verduidelik dat dit nie hibernasie-gedrag nie, maar eerder paar-seisoen, ook vir swart mambas.