Oud-kinderadvokaat praat oor ma wat blykbaar kind verkragApril 18, 2024

Die geval van ‘n 37-jarige ma wat daarvan verdink word dat sy haar nege-jarige seun herhaaldelik verkrag het, het skokgolwe deur die land gestuur. Sy het die kind blykbaar ook gebrand as hy nie wou toegee nie en is aangekla van verkragting en aanranding. Sy is borg geweier in die Ondangwa-landdroshof. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie ontvang van Ingrid Husselmann, oud-kinderadvokaat en bedryfshoof by die kantoor van die Ombudsman…