Sonsverduistering – ons kry 25 November 2030 ‘n beurt

Die Amerikaners het Maandag omtrent sonsverduistering-koors gehad maar, hulle was die enigstes wat die totale verduistering kon ervaar. Effe jaloers? Daar’s geen rede tot kommer nie… Namibië en Suid-Afrika kry op 25 November 2030 ons beurt… maak solank ‘n nota. Professor Pieter Meintjes, astrofisikus aan die Universiteit van die Vrystaat verduidelik.

Totale verduistering kom voor wanneer die man dieselfde grootte as die son is.