E-tolskuld moet afgeskryf word, ANC sal dit nie kan verhaal nie
Die DA in Gauteng vra die nasionale Departement van Vervoer om die proses in werking te stel om alle onbetaalde e-tol-skuld onmiddellik te skrap. Hoewel e-tol permanent afgeskakel is, moet motoriste steeds hul skuld betaal. Fred Nel van die DA sê die provinsiale regering was onsuksesvol met die instelling van e-tol en sal ook nie daarin slaag om die agterstallige skuld van motoriste te verhaal nie: