E-tol is belangrike oorwinning vir Jan Alleman
AfriForum belowe volle regshulp vir die eerste motoris wat hof toe moet gaan oor ou e-tol skuld in Gauteng. Die vervoerminister Sindisiwe Chikunga sê die regering moet nog besluit oor die agterstande van motoriste. Die veldtogbeampte van AfriForum, Charné Mostert, sê skuld verval na drie jaar en niemand kan daarna aanspreeklik gehou word nie. Mostert beskou die beëindiging van e-tol as ‘n belangrike oorwinning vir die burgerlike samelewing, maatskappye en motoriste: