‘Bitcoin te wissalvallig om goeie belegging te wees’April 11, 2024

Bitcoin bly aanloklik vir beleggers en verhandel op die oomblik teen net meer as 70 500 Amerikaanse dollar maar, is dit ‘n veilige belegging. Die ekonoom Arney Tjaronda, ‘n navorser by die makelaarsfirma Simonis Storm sê die kommoditeit is te wisselvallig om as veilige belegging bestem te word.