Verkiesing: Jeug moet meer betrokke raakMarch 22, 2024
Kieser-apatie onder die jeug bly ‘n daadwerklik uitdaging in die land met die nasionale verkiesing wat in November plaasvind. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die Landless People’s Movement, Lifalaza Simataa gepraat, oor die jeug en hulle kies gewoontes. Simataa sê die jeug moet meer ingelig wees en moet meer belangstelling toon.