Steinhoff-sage moet bekend gemaak word – kennerMarch 22, 2024
Reaksie word ontvang op die selfmoord van die voormalige Steinhoff-baas Markus Jooste. Hy het homself Donderdagmiddag by sy huis in Hermanus geskiet, ‘n dag voor hy homself aan die Valke sou moes oorhandig. Professor Jannie Rossouw van Wits se Sakeskool sê die Steinhoff-sage moet bekend gemaak word.