LPM reageer op adfanking van Karasburg-raadMarch 15, 2024

Die LPM het onmiddellik gereageer op die skorsing van die Karasburg-raad waar hy vier verteenwoordigers het. Die lynminister Erastus Uutoni het die raad geskors en ‘n administrateur aangestel. Lifalaza Simataa, woordvoerder van die LPM, sê die saak draai nog in die hof en die minister is buite orde. ‘n Vergadering vind om twee-uur plaas.