Katti en kie maak derde vonds in PEL 83March 15, 2024
Namcor sê ‘n derde vonds van hoë-kwaliteit ligte olie is in die Mopane 2X-put gevind. Die put, in PEL 83, word deur Namcor, Galp Energia van Portugal en Custos Energy, waarin sakeman Knowledge Katti aandele het, bedryf. Namcor se woordvoerder Paulo Coelho het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.