Mbumba prys visbedryf, regering se aandeelMarch 14, 2024
President Nangolo Mbumba sê die visbedryf is tot voordeel van Namibiërs en in die hande van Namibiërs. Hy het ook die regering se heraanstelling van meer as 2 000 vissermanne, wat hulle werk verloor het – ook tydens Fishrot – geloof.