Shiimi kuier in Windhoek-WesMarch 11, 2024
Die kiesers van Windhoek-Wes kan vanaand om ses-uur by die kiesafdelingskantoor byeen kom saam met die finansminister Ipumbu Shiimi om die begroting te bespreek. Woordvoerder Wilson Shikoto het meer.