Steenkamp gesels oor onderwysers, klaskamers en plasingsMarch 6, 2024
Die uitvoerende direkteur van die onderwysministerie, Sanet Steenkamp, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die stand van sake in terme van onderwyser-tekorte en infrastruktuur-benodighede.
Steenkamp het die jongste oor die plasing van leerders so deurgegee.