‘Putin het my man vermoor’ February 28, 2024

Die weduwee van die ontslape Russiese opposisieleier, Alexey Navalany, het die Europese parlement vandag toegespreek. Yulia Navalnaya sê dit reguit – president Vladimir Putin het haar man vermoor.