Opleiding vir kinders oor sosiale media nie genoeg nieFebruary 28, 2024

‘n Holistiese sielkundige meen dat opleiding vir jong kinders oor die gevare van sosiale media, terwyl belangrik, nie alleenlik die uitdagings oplos nie. Anna Wucher sê die menslike brein ontwikkel nie voor die ouderdom van 20 nie en dus, is die gevare van sosiale media erger in kinders.