Begroting moet maatskaplike uitdagings aanspreekFebruary 27, 2024

Alle oë is môre op die finansminister Ipumbu Shiimi wanneer hy die nasionale begroting ter tafel lê. Die kenner in bestuur en goeie regering dr. Marius Kudumo sê die klem moet lê op maatskaplike kwessies, armoede moet aangespreek word en dienslewering moet verbeter.