Hier is agt van die wêreld se vinnigste slange!February 20, 2024
Die spoed van ‘n slang word op drie maniere gemeet: 1. Hoe vinnig die slang kan pik. 2. Hoe vinnig die slang kan seil. 3. Hoe vinnig die gif jou lewe kan neem.
8: Die swart mamba is Afrika se vinnigste slang.
Grondspoed: 19,32 km/h.

7: Common death adder – Australië se slang wat die vinnigste pik.
Pik-spoed: 100 millisekondes.

6: Southern black racer – Die wêreld se vinnigste nie-giftige slang.
Grondspoed: Tot 12 km/h.

5: Geelpens seeslang — Die vinnigste slang in die water.
Spoed in water: 4 km/h.

4: King cobra – Die slang met die vinnigste werkende gif.
Tyd om ‘n mens dood te maak: 30 minute.

3: Cottonmouth — Die vinnigste pik-spoed in Amerika.
Pik-spoed: 2,97 meter per sekonde.

2: Rotslang – Die vinnigste pik-spoed van ‘n nie-giftige slang.
Pik-spoed: 2,67 meter per sekonde

1: Sidewinder – Die slang wat die vinnigste seil ter wêreld.
Grondspoed: 29 km/h.

Fotos verskaf.