Kenia brei sy swartrenosters se gebied uit

Die Keniaanse Natuurlewediens het 21 Oosterse swartrenosters van reservate soos Ol Pejeta, Lewa en die Nairobi Nasionale Park na die Loisaba-reservaat verskuif. Die operasie is deel van die nasionale projek om renosters se gebied uit te brei. ‘n Navorser van die Keniaanse Natuurlewediens, David Ndeere, sê die doel van die projek is om bykomende ruimte vir Kenia se swartrenosterbevolking te skep om te floreer en die hele land te bevoordeel: