Biden se geheue oorheers Amerikaanse nuus

In die VSA word die nuus oorheers deur president Joe Biden se kwytskelding in sy saak van die hantering van geklassifiseerde dokumente. Maar, dit het ‘n politieke hoofpyn vir die bejaarde president veroorsaak. Die spesiale advokaat wat die ondersoek hanteer het, Robert Hur het melding gemaak van Biden se geheue…

Na sy perskonferensie kon hy nie die kwessie ontduik nie.