Ontvoerings neem toe in SAFebruary 8, 2024

Ontvoerings is steeds aan die toeneem in Suid-Afrika, ondanks die vestiging van ‘n taakspan om die kwessie op te los. Die polisie word al meer oorweldig deur die skerp toename in ontvoerings regoor die land. Die sekerheidskenner Yaseen Theba sê sommige kapers wend hulle nou tot ontvoerings, want dit het ‘n winsgewende misdaad geword: