Eerste repokoers van ’24 – SARB sê môre
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank kondig môre sy eerste repokoers besluit aan. Die buurland se koers is tans op 8,25 persent, 50 basispunte hoër as Namibië s’n. Dr. Omu Kakujaha-Matundu, Unam-ekonoom het sy voorspelling so verwoord.
Die Namibiese sentrale bank maak sy eerste aankondiging op Valentynsdag. Kakujaha-Matundu sê dit sal onveranderd bly.