Toyota Gazoo teken eerste oorwinning aan

Toyota Gazoo van Suid-Afrika het sy eerste oorwinning van die 2024 Dakar gevier met Lucas Moraes en sy navigator Armand Monleón wat die sneltrajek van 438 kilometer op die derde dag gewen het. Dis weer ‘n oorwinning vir Hilux omdat dit twee ‘n opgegradeerde GR DKR Hilux bestuur. Wiele2Wiele het met die wenspan gepraat.

En vir navigator Armand Monleón handel dit alles oor vertroue.