Jong Agri Skrywerskompetisie wil uitbreiDecember 4, 2023

Die Jong Agri Skrywerskompetisie 2023 is afgesluit met ses wenners. Die toekennings, nou in hul vierde jaar, is geïnisieer deur Hollard Insure se nasionale sakeontwikkelingsbestuurder en hoof van Agri, Andries Wiese, en Johann Pretorius, uitvoerende hoof van CRA Media. Die kompetisie sal weer in Julie volgende jaar begin. Pretorius het meer omtrent hul planne aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.