Gebaretaal sal amptelike taal wordNovember 29, 2023
Die erkenning van Namibiese gebaretaal as ‘n amptelike landstaal het in die Nasionale Vergadering ter sprake gekom nadat die minister van gestremdheidsake, Alexia Manombe-Ncube, ‘n mosie daaroor ingedien het. Ncube het kommentaar gelewer oor die aangeleentheid en bygevoeg dat ‘n meerderheid wetgewers die mosie ondersteun het. Sodra gebaretaal goedgekeur is, sal dit die tweede amptelike taal wees naas Engels.