Ses tieners wat verbind met onderwyser se onthoofding in die hof
Die geslote verhoor van ses tieners, wat daarvan verdink word dat hulle die Franse geskiedenis onderwyser in 2020 in Frankryk onthoof het, begin vandag. Die onderwyser, Samuel Paty, het sy leerders spotprente van die profeet Mohammed in ‘n klas oor vryheid van spraak gewys, wat ‘n Moslem ouers ontstoke gelaat het. Paty, 47, is deur ‘n 18-jarige Rus ent buite die skool in Parys onthoof. Hy is kort na die aanval deur polisie doodgeskiet. Die ses tieners word daarvan verdink dat hulle op ander maniere betrokke was.