Motorsport sluit af op ‘n hoë nootNovember 27, 2023

Die Windhoek Motorklub en die Tony Rust-renbaan se laaste been van die kringbaanrenne is die naweek gehou. Volgens Francois Lottering van Motor Media Namibia, het alles goed gegaan maar die reën het vir ‘n onderbreking gesorg.