Geingob sê al sy reise is eintlik ‘n opoffering
President Hage Geingob het sy einde van die jaar-perskonferensie vanoggend in die hoofstad gehou. Hy het verskeie kwessies aangeraak in wat hy as die jaar van herlewing gedoop het, insluitend sy vele uitgerekte reise oorsee met groot afvaardigings. Hy sê Namibië het ‘n faktor geword en hy maar ‘n opoffering deur die reise te onderneem.
Hy sê mense kan kla maar, hulle moet onthou, Namibië is ons tuiste en dis makliker om af te breek as om op te bou.