Stadion se af-krag: Minister sê sy weet nie, dit moes betaal gewees het
Daar is geen amptelike stadion in die hoofstad vir premierliga wedstryde nie. Onafhanklikheidstadion is sonder krag as gevolg van 400 000 Namibiese dollar in uitstaande rekenings. Stad Windhoek het aangevoer dat die skuld 500 000 dollar was en dat hy die ministerie gevra het om die rekening te vereffen. Die ministerie het gesê hy sal maar, dat hy die ligte vir die Hage Geingob-beker wil aanhou. Net ‘n 100 000 dollar is betaal en dus is dienste opgeskort. Minister Agnes Tjongarero sê sy weet nie, haar uitvoerende direkteur het haar gesê die rekening is betaal.