Numsa veroordeel Biden oor Gaza
Die buurland se metaalwerkersvakbond Numsa het eengesindheid uitgespreek met Palestina, en die Amerikaanse president, Joe Biden, se verklarings veroordeel oor die Israels-Palestynse konflik. Die vakbond beskuldig Amerika van dubbele standaarde deur die Israelse regering te steun, maar ‘n einde te vra aan alle oorloë, insluitend die konflik tussen Oekraïne en Rusland. Numsa doen ‘n beroep vir progressiewe magte om ‘n regverdige vrede en skietstaking te bevorder. Woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola veroordeel enige planne van die Europese Unie om hulp aan die Palestyne te onttrek: