Israel het Gaza-toestand vir 17 jaar genormaliseer – dis oorsaak van alles
Die Israeliese skrywer Gideon Levy sê die aanval deur Hamas was onvermydelik. In sy mening het Israelis die stand van sake in Gaza genormaliseer en dit aanvaarbaar gemaak dat 2 miljoen mense 17 jaar in ‘n hok woon. Dit sê hy, is die bron van alles.