Almal moet nasionale gesondheidsversekering verwerp – DA

Die DA in die Vrystaat sê inwoners sal geleentheid kry om die wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering te verwerp, by openbare verhore wat die Nasionale Raad van Provinsies in die provinsie sal hou. Die party sê, indien die Nasionale Raad van Privinsies die wetsontwerp aanvaar, sal president Cyril Ramaphosa dit as wet aanvaar en waarskynlik die gesondheidstelsel wat reeds onder druk is, vernietig.  Roy Jankielsohn van die DA sê, hoewel die party in die voorsiening van algemene gesondheidsorg glo, verwerp hy die Nasionale Gesondheidsversekerings-wetsontwerp in sy geheel: