Thinus Pretorius is nuwe NLU president
Thinus Pretorius is as die nuwe president van die Namibiese Landbou-unie aangekondig by die jaarlikse kongres wat tans in die hoofstad aan die gang is. Verskeie uiters belangrike landbou-kwessies kom onder die loep en leierskap is een van hulle. Pretorius lewer sy toespraak en vra die NLU lede om hom in hulle gebede te hou.