SA se ‘brain drain’ sal land duur te staan kom

Daar is kommer oor die sogenaamde ‘brain drain’ in Suid-Afrika met opgeleide landburgers wat die buurland verlaat. Die Instituut vir Sekerheidstudies se stigter  Jakkie Cilliers, sê die uittog is weens dwingende kwessies wat insluit misdaad, die verswakkende ekonomie en korrupsie. Hy sê die regering behoort die potensiaal wat buitelanders na die land kan bring te ontsluit: